Beskrywing
Rondewurms, longwurms, baie effektief teen volwasse lewerslak en -slak eiers en larwes, dis veilig vir dragtige diere.
Dosis
1 bolus tot 200 kg/lg
2 bolus - tot 400 kg/lg
Onttrekkingstydperk
-3 dae vir melk.
-28 dae vir vleis.
Berging
Berg in 'n koel, droë en donker plek onder 30°c.